Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Keurboomlanings

Het iemand al hierdie tyd van die jaar in Keurboom wêreld gery deur die natuurlike pienk lanings?
..

so ver soos ek ry
blom
die keurtjiebome
deel van my
drome
soos jy

Read Full Post »

No more cellulite

My geheim is ‘n virtuele werklikheid!

Read Full Post »

8 x gelukkig

Boendoe, ekt jou al laasweek belowe ek sal die huiswerk doen, so here goes!
Ekt nogal gesukkel hiermee, want daar is so baie dinge wat mens laat lekker voel, dat ek moes mooi dink wat my regtig sielsgelukkig maak.
My dogter maak my ongelooflik gelukkig en ek dink veral wanneer ons uit ons mae kan saam lag. [...]

Read Full Post »

GEORGE BUSH was sitting in his office wondering which country to invade next when his telephone rang.“Howzit George!”, a broken English voice said. “This is Koos here from
the Doringboom Bar in Welkom , South Africa . I am ringing to inform you
that we are officially declaring war on you boet!”

“Well, Koos,” George replied, “This [...]

Read Full Post »

Aalwyne

Nou ja, ek wou uitvind oor hierdie blogging en toe begin ek maar by die begin en laai eers ‘n prentjie.  Is dit nie stunning foto nie?  Aalwyne het my skielik begin aantrek.  Het nooit van hulle gehou nie.  Ek dink dit was die assosiasie.  Sondagmiddagetes by ou tannies in hul voorhuis en dan hang [...]

Read Full Post »