Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for the ‘bipolar’ Category

Dagga is gagga!

Net omdat dit my nooit in sy kloue toegevou het nie, beteken nie ek kan dit goedkeur nie en nog minder beteken dit dat dagga nie verslawend is nie.  Ek het bv jare gewone sigarette gerook en kon dit los sonder enige probleem, dagga gerook, (eie plantjies gekweek), selfs mandrax probeer op skool, baie gedrink [...]

Read Full Post »