Keurboomlanings
Oktober 15, 2008 by Emmabel
Het iemand al hierdie tyd van die jaar in Keurboom wêreld gery deur die natuurlike pienk lanings?
.
.
so ver soos ek ry
blom
die keurtjiebome
deel van my
drome
soos jy
Posted in Uncategorized | 3 Kommentaar
Leave a Reply
Ek het nog nie ‘n Keurboom ondervinding gehad nie, dit klink na iets wat mens moet doen.
Ek ook nie. Ek het nie eens geweet daar bestaan so boom nie. Baie mooi!
Keurboomsriviermond is net voor jy Plet inkom van PE se kant af. Dus tussen Plet en Stormsrivier kom die Keurtjieboom natuurlik voor. Groei op die rand van woude. Baie mooi, maar gaan probeer kry dit in ‘n kwekery. . .
Hi Sandra