Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Oktober, 2008

Afrikaners is plesierig!

 
Vanoggend die in my inbox gekry –
“Hoekom het jy die miljoen rand gesteel?”
“Ek was honger!”
So lui ‘n stokou grappie waaroor middeljariges van vandag destyds in
hulle kindertyd gelag het – min vermoedend dat hierdie situasie nog in hulle
leeftyd ‘n werklikheid sou word.
Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof as heel aanvaarbaar, jy
moet net beweer [...]

Read Full Post »

Keurboomlanings

Het iemand al hierdie tyd van die jaar in Keurboom wêreld gery deur die natuurlike pienk lanings?
..

so ver soos ek ry
blom
die keurtjiebome
deel van my
drome
soos jy

Read Full Post »