My vriend vra my noudie dag of rekmerke my pla. My genade, as ek begin worry oor sulke nonsens, dan wie gaan worry oor of die voordeur gesluit is, en of die garage deur laat sak is!
Mans is anyway meer sensitief en gevoelig en obsessed met die tipe goed. Maar vryf nou net oor die sagging sixpack en sien watter kyk kry jy!
Plaas ek hierdie raad 3 weke terug gehad het…. Dan het ek nou volgende week by die see gepryk in my nuwe gedaante
Dis nooit te laat nie, Zee!!
My vriend vra my noudie dag of rekmerke my pla. My genade, as ek begin worry oor sulke nonsens, dan wie gaan worry oor of die voordeur gesluit is, en of die garage deur laat sak is!
Mans is anyway meer sensitief en gevoelig en obsessed met die tipe goed. Maar vryf nou net oor die sagging sixpack en sien watter kyk kry jy!
Whahaha Skoor
Ek moet ook miskien maar so in die pot cellulite room in klim, half verdrink daarin…..