Nou net die fliek Fabuleux destin d’Amélie Poulain, Le gekyk.
Dis soooooo mooi. . . .
http://www.imdb.com/title/tt0211915/
Eks so ‘n sucker vir mooi mense, mooi harte en ware liefde. Sing Valiant mos “ware liefde, pypkan my kronies. . .”
Julie 6, 2008 by Emmabel
Nou net die fliek Fabuleux destin d’Amélie Poulain, Le gekyk.
Dis soooooo mooi. . . .
http://www.imdb.com/title/tt0211915/
Eks so ‘n sucker vir mooi mense, mooi harte en ware liefde. Sing Valiant mos “ware liefde, pypkan my kronies. . .”
Ek het nog nie die fliek gekyk nie!! Dit klink soos iets waaroor ek mal sal wees!! Gaan hom definitief soek!!
Lekker dag
Doen jouself gerus die guns, Wipneus. Sit terug en geniet!