Posted in Grappies, Uncategorized, tagged grappie on Julie 7, 2008 | 7 Comments »
GEORGE BUSH was sitting in his office wondering which country to invade next when his telephone rang.“Howzit George!”, a broken English voice said. “This is Koos here from
the Doringboom Bar in Welkom , South Africa . I am ringing to inform you
that we are officially declaring war on you boet!”
“Well, Koos,” George replied, “This [...]
Read Full Post »
Posted in flieks, tagged Add new tag, flieks on Julie 6, 2008 | 2 Comments »
Nou net die fliek Fabuleux destin d’Amélie Poulain, Le gekyk.
Dis soooooo mooi. . . .http://www.imdb.com/title/tt0211915/
Eks so ‘n sucker vir mooi mense, mooi harte en ware liefde. Sing Valiant mos “ware liefde, pypkan my kronies. . .”
Read Full Post »
Net omdat dit my nooit in sy kloue toegevou het nie, beteken nie ek kan dit goedkeur nie en nog minder beteken dit dat dagga nie verslawend is nie. Ek het bv jare gewone sigarette gerook en kon dit los sonder enige probleem, dagga gerook, (eie plantjies gekweek), selfs mandrax probeer op skool, baie gedrink [...]
Read Full Post »