Die hele gedagte van God se Koningkryk laat my baie veilig voel , want ek weet ek is deel daarvan , deur Jesus Christus. Maar om jou plek daarin te vind en vol te staan is vir my ‘n heel ander storie. Om deel te wees van die Koningkryk is vir my belangrik, die Woord [...]
Archive for Junie, 2008
Die Koningkryk
Posted in Kerke on Junie 29, 2008 | 2 Comments »
Aalwyne
Posted in Uncategorized on Junie 10, 2008 | 7 Comments »
Nou ja, ek wou uitvind oor hierdie blogging en toe begin ek maar by die begin en laai eers ‘n prentjie. Is dit nie stunning foto nie? Aalwyne het my skielik begin aantrek. Het nooit van hulle gehou nie. Ek dink dit was die assosiasie. Sondagmiddagetes by ou tannies in hul voorhuis en dan hang [...]